Daar Is Niks
INTRO:
CAFGGus
VERSE:
C
Daar is niks in hierdie lewe
Am7
Daar is niks op hierdie aarde
F Gsus
Daar is niks in al die hemele bo U
C
Daar is niks in hierdie lewe
Am7
Daar is niks op hierdie aarde
F
Daar is niks in al die hemele
Gsus G
Wat vir my meer beteken
CHORUS:
AmFGGus
As U,
AmFGGus
Niks meer as U (HERHAAL)