Akorlar.Org Lyrics & Tabs & Chords

Hillside Lullaby

๐ŸŽค Gert Vlok Nel ๐ŸŽต Key: C
โ›ถ Fullscreen
Hillside Lullaby by Gert Vlok Nel While playing this song play around with D Dsus4 Dsus2. Intro: D e|-----2---2---2---------| B|-----------------3-----| G|---2---2---2---2---2---| D|-0---------------------| A|-----------------------| E|-----------------------| D Ek bly hier in die dorp waar die treine fluit, A & die shanters nag na nag die treine op die spore skuif, G E & ek is heel allright. D Onthou die dag toe jy by my sou bly. A hoe het ons storie toe verder verloop? Treine wat shunt, treine wat bly. D Treine wat altyd hier in kringe ry. D A Droom van my & laat my vry vannag, D A Droom van my & laat my vry vannag, D A D Droom van my & laat my vry vannag. D Vanoggend vroeg was daar 'n harde slag, A onder by die kant van die railwaybrug, G E maar als was heel allright. D Dit is net dat ek so na jou verlang, A & in die meantime maak alles my bang, al my woorde l leeg in my hand, D want my hart slaap by jou waar die treine sjant. D A Droom van my & laat my vry vannag, D A Droom van my & laat my vry vannag, D A A Droom van my & laat my vry vannag. END Tabbed by SjoukeB I hope this is useful! If you have any questions, suggestions, requests or comments; Mail me at: sjoukeb@gmail.com
More by Gert Vlok Nel