GCDGCDGCD
As ek saans na my baby verlang
GCD
En dis ver van my blou oseaan
GCD
As die duisend myl blues my vang
GCD
Sing ek songs van die sterre en die maan
GCD
As ek wens ek was terug in my straat
GCD
By my baby in my kaya in die kaap
GCD
As die duisend myl blues met my praat
GCD
Dan le ek wakker in die plekke waar ek slaap
CDG
Soms as ek in 'n vreemde stad is
C ` D G
Gaan staan ek op die hoogste gebou
CDG
Dan laat ek dat die liggies my wegvat
C
met die langpad
DCG
En dan vergeet ek so bietjie van jou
CD
Maar dan gaan ek af en stap uit in die strate
CG
en ek mis jou