D
As jy eendag miskien
G
In 'n droom oor ons weer sien
DA
Hoe ver 'n mens kan travel op 'n mieliedors masjien
GA
By die beeskraal en sy kalwers,
DAG
By die hooimied jou te ver
DG
Is ek amper in jou drome
AD
Want jy's rêrig in my hart
DG
Is ek amper in jou drome
AD
Want jy's rêrig in my hart
D
As jy eendag miskien
G
in 'n droom ons ons weer sien
DA
hoe ver 'n girl kan travel met 'n skaam elektrisiëen
GA
Ek sou lig maak op jou paaie
DAG
En 'n kers wees vir jou kaart
DG
Was jy amper in my drome
AD
Maar rêrig my hart
DG
Was jy amper in my drome,
AD
Maar rêrig in my hart
D
As jy eendag my vra
G
Hoe't ek my van my lewe gedra
DA
Toe jy my kom vertel het Van 'n beter man se plaas
D
Sou ek jou sê jy't als gemis
G
Toe ek my rug wegdraai
DA
Daar was trane in my oë omtrent 'n liter en 'n kwart
DG
Ek was amper in jou drome
AD
Jy was rêrig in my hart
DG
daar was trane in my oë
AD
Omtrent 'n liter en 'n kwart
DG
Ek was amper in jou drome
AD
Jy was rêrig in my hart.