Intro: Cadd9, D, G, Em7 x2
Cadd9G
Goeiemre
Em7Cadd9Em7
en die dwelms skree nog "fopgenade"
Cadd9D
Hierdie snare
GEm7Cadd9D
resoneer my gedagtes nie meer
Cadd9G
En net die wysheid wat in my vries
Cadd9G
'n Skare sonder monde, net geheueverlies
D/F#
Ladaa (laa)
G
Lada-doedaa
D/F#
Ladaa
G
Ladadoedaa (hoeha-hoehoeha-hoehaa)
GG
Niks soos om aan haar nek te ruik
Cadd9G
En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet en vry wees
Cadd9Em7DG
Die onafwendbare vrees, vry (vry) wees
Cadd9Em7D
Sonder mislukte idees, vry wees te kan
D/F#G
Obsene strewe na waarheid en liefde en waarheen gaan jy
G
waarheen gaan jy
D/F#
Obsene strewe na waarheid en liefde en
GCadd9
Waarheen gaan jy in die oggende?
G
En die dwelms fungeer jou are
Cadd9GG
Die stilte sluk hard aan die niksheid, die niksheid
Cadd9GCadd9G
Wat geraas uitdeel, maar meestal verstik aan die bitter pil van 'n vol bar
D/F#G
Obsene strewe na waarheid en liefde en waarheen gaan jy
G
waarheen gaan jy
D/F#
Obsene strewe na waarheid en liefde en
G
Waarheen gaan jy volgende?
Cadd9G
Met die wysheid wat in my vries
Cadd9G
Skare sonder monde, net geheueverlies
G
Maar daar's niks soos om aan haar nek te ruik
Cadd9GEm7DG
En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet en vry wees
Cadd9Em7DG
Die onaf-wendbare vrees, vry (vry) wees
Cadd9Em7D
Sonder mis-lukte idees, vry (vry) wees
GCadd9
Niks soos om aan haar nek te ruik
Em7D/F#
En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet
http://www.musicians.co.za/Musicians/Bands/Lukraaketaar/Default.html