Laurika Rauch - Die Gang
------------------------
1ste Vers:
GD7G
In die donker gang is 'n lig wat skyn
CGD
Maar die vlam is delikaat en fyn
GCDG
En ek het verlang na die lentetyd
Am7GDG
Op my oom se plaas sonder elektrisiteit
2de Vers:
My tannie s: My kind, my kind
Die liefde en die motte is blind
Vanmelee se dae in die lentetyd
Was daar wel, ja wel 'n bietjie elektrisiteit
REFREIN:
GAmD
Diep in die donker gang
G
Het ek na iets verlang
Am7D
Ek het die wind hoor sing
G
Lente sal liefde bring
CD
Ek het die dag hoor kwyn
GC
Dis net die son wat nou verdwyn
GG7
En soos die aarde draai
GCG
Sal 'n haan weer kraai
3de Vers:
In die donker gang is 'n skildery
Van De Wet, Cronj, en De la Rey
En die perde se o het moeg gelyk
Want die strewe na vrede is 'n eindelose stryd
4de Vers:
Laat een aand word die dag soos nag
Die storm bars met al sy krag
En ek het in die gang weggekruip
Want ek was so bang vir die elektrisiteit
REFREIN
5de Vers:
In die donker gang word die vlam weerkaats
In die prent waar die skadu's dans
Maar die vlam is delikaat en fyn
En dit kan soos'n dief in die donker nag verdwyn
REFREIN