Koos Kombuis - Atlantis In Jou Lyf
----------------------------------
DEmA
Op 'n reis deur die woestyn verdwyn ons trane in die sand
DGAD
Op die gravelpad na die see soek ek die unicorn se strand
DEmG
Daars 'n roos in elke doring en'n leuen in elke feverhaal
ADGAD
Hierdie oomblikke van waarheid glim soos neon deur my taal
EmDAEm
Ek weet jy's hier iewers in die klei van Afrikaans
DAEm
Maar ek ken nog nie jou naam nie, jy sing waar die flaminke dans
CHORUS: --------
EmD
Jy's die voodoo wat my vashou
AEm
Jy's die vloek wat my laat skryf
G
Die Sahara's in jou oe
ADD
En Atlantis in jou lyf
_______
DEmA
Ek sien die buitelyne van jou skip, ek lees jou kaart so dof
Jy's 'n ruine tussen klip, 'n rivierbedding vol stof
Ek grawe kaalhand in die grond op soek na woorde en witblits
maar Vader Tyd se uurglas sak soos 'n deurkosyn in Luderitz
Al volg ek jou lugspieelings deur die rotsblokke van smart
val die reen steeds oor my pyn en is dit winter in my hart
CHORUS: --------
EmD
Jy's die voodoo wat my vashou
AEm
Jy's die vloek wat my laat skryf
G
Die Sahara's in jou oe
ADD
En Atlantis in jou lyf
_______
DEmA
Op reis deur die woestyn verdwyn ons trane in die mis
ons verruil ons laaste pyn vir wilde liefde op die ware kus
Ek volg jou spore deur die vure waar droee geraamtes lag
my drome flikker soos die vure van oases in die nag
CHORUS: --------
EmD
Jy's die voodoo wat my vashou
AEm
Jy's die vloek wat my laat skryf
G
Die Sahara's in jou oe
ADD
En Atlantis in jou lyf
_______
Woorde & musiek - Koos Kombuis
www.kooskombuis.co.za
tabbed by jaspervanzyl@mailbox.co.za but posted by somebody else...