GC
Laat ons nie praat nie;
DG
die tyd is verby.
GC
Niemand is kwaad nie
DG
en albei is vry.
CG
Kom kyk deur die ruite:
DG
die nag staan in blom.
GC
Woorde hoort buite
DG
want hartseer is stom.
( Tab from: http://www.guitartabs.cc/tabs/k/koos_du_plessis/groet_sonder_woorde_crd.html )
GC
L jou kop hier teen my skouer;
DG
laat jou hart sy paaie gaan.
GC
Stilweg word ons wys en ouer-
DG
eendag sal ons dalk verstaan.
GC
Maar tot die ryp kraak onder skoene
wat geen
DG
ander haard of tuiskoms ken,
GC
gun ek my nog visioene van een
DG
wat die hele wreld wen.
GC
Jy hoor my nie meer nie;
DG
ek s maar totsiens.
GC
En sal jou nie steur nie;
DG
ek loop ongesiens,
GC
want jy is in oorde
DG
waar drome nog blom.
GC
Ek groet sonder woorde,
DG
want hartseer is stom.
GC
want jy is in oorde
DG
waar drome nog blom.
GC
Ek groet sonder woorde,
DG
want hartseer is stom.
geplaas deur Selim Abdou, dis die eerste afrikaanstalige lied wat ek ooit gehoor
het. Met dank aan Jasper Van Zyl.