Hillside Lullaby by Gert Vlok Nel
While playing this song play around with D Dsus4 Dsus2.
Intro:
D
e|-----2---2---2---------|
B|-----------------3-----|
G|---2---2---2---2---2---|
D|-0---------------------|
A|-----------------------|
E|-----------------------|
D
Ek bly hier in die dorp waar die treine fluit,
A
& die shanters nag na nag die treine op die spore skuif,
GE
& ek is heel allright.
D
Onthou die dag toe jy by my sou bly.
A
hoe het ons storie toe verder verloop?
Treine wat shunt, treine wat bly.
D
Treine wat altyd hier in kringe ry.
DA
Droom van my & laat my vry vannag,
DA
Droom van my & laat my vry vannag,
DAD
Droom van my & laat my vry vannag.
D
Vanoggend vroeg was daar 'n harde slag,
A
onder by die kant van die railwaybrug,
GE
maar als was heel allright.
D
Dit is net dat ek so na jou verlang,
A
& in die meantime maak alles my bang,
al my woorde l leeg in my hand,
D
want my hart slaap by jou waar die treine sjant.
DA
Droom van my & laat my vry vannag,
DA
Droom van my & laat my vry vannag,
DAA
Droom van my & laat my vry vannag.
END
Tabbed by SjoukeB
I hope this is useful!
If you have any questions, suggestions, requests or comments;
Mail me at: sjoukeb@gmail.com