Die Heuwels Fantasties — Ek Sou Wou
asemrowend wonderwerk vuurwerk wie wil werk die kroeg sit langs die kerk C wie weet waar is al die gevaar al die gevaar is daar waar al die mense kom bymekaar D aksie reaksie Em transaksie C aksie satisfaksie G wie weet waar al die dooie poppe dans al die dooie poppe dans waar al die kerke leeg staan ( Tab from: http://www.guitartabs.cc/tabs/d/die_heuwels_fantasties/ek_sou_wou_crd.html ) C wie weet waar is al die gevaar al die gevaar is daar waar D al die mense kom bymekaar C G al die mense kom bymekaar sou jy wou s D jy was daar G as ek wou sou ek C s my gou G as jy sou wou C G s my nou G groepsdruk groepswoeps muurangelier of nie een van die bogenoemde nie C vasvra regraai spitbraai blaarslaai dinge raak anti-sosiaal D verenig rondstaan en op my eie rondval G as ek wou sou ek C s my gou G as jy sou wou C G s my nou G ek sou wou voel hoe dit voel om te voel C ek sou wou voel hoe dit voel om te voel
← Back 🏠 Home