Song:Buitenste ruim
Artist: Die Heuwels Fantasties
Tabbed by: OnsWeetMos
Tuning is standard: E A D G B E
Eenvoudige chords maar luister na die liedjie vir die strumming.
Kommentaar en voorstelle sal waardeer word, maar ek is nogal seker
hierdie chords is reg! Dis 'n great song, enjoy! (MATIES)
Intro:
CCFGCFCG
almal het demone wat in hul is
CFGG
ek probeer al lankal om die verlede af te skud
C
en uit te wis
FCG
ek wonder soms waar jy ook is
( Tab from: http://www.guitartabs.cc/tabs/d/die_heuwels_fantasties/buitenste_ruim_crd.html )
CF
met een voet in die dryfsand
GG
en die ander wat probeer om balans te vind
C
is dit uit die ruimte
C
waar ons vandaan kom
F
ons ouers
G
hoe ons met pyn klaarkom
C
wat ons met mekaar deel
C
en waar ons speel
FG
die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel
C
ek gee my beste
C
net partykeer
F
oudstes en enigstes
G
net wat die tyd sal leer
C
is dit in die reise
C
en die plekke
F
geen bestemming
G
dis mos ekke
-------------------------------------------------
Deur: OnsWeetMos