Song: Voete van Johannesburg
Groep: dDisselblom
Album: Goud en Marog
Getab deur: Frostie
Voete van Johannesburg - dDisselblom
INTRO: Em Am Em Am
Em
Gee my Old Brown Sherry
Om my hand vas te hou
Am
En 'n lyf in die na nag koue
Buite brand winter vure
CD
En aan die binnekant begin...
Em
Beginne dit ook te reen
Em
Gee my Old Brown Sherry
Om my hand vas te hou
Am
En vrolike vars vriende
Elke dan en wan en nou
CD
En emosies op 'n soektog na iets
Em
Jy nie geweet het jy na soek nie
KOOR:
FC
Vir elke alchie, elke junkie
GAm
Space kadet en buttonhead
FC
Vir elke alchie, elke junkie
GAm
Space kadet en buttonhead
FC
Vir elke alchie, elke junkie
GAm
Space kadet en buttonhead
FC
Sit in stilte, word 'n vroedvrou
GEmAm
Stukkies dood, geleen op apro
Em
Gee my Old Brown Sherry
Om my hand vas te hou
Am
Suutjies soos spioene
Kom die kinders van die nag nou
C
Maar ontydig soos soldate
DEm
So bom die bleekwit nuwe dae
Em
Gee my old Brown Sherry
Om my hand vas te hou
Am
Vir die honger dooie hart
Wat die groter dors onthou
CD
En met sonar stuur die stad sy bagasie???? (Help my met die lyn asb! Ek het nie 'n clue nie!)
Em
Net-net nog sy voete
KOOR:
BRUG:
C
En hier sit ons nou
FCGG
Elkeen met 'n hangover en skuldgevoel
FG
En 'n bottel Old Brown Sherry en 'n hart in die hand
FGFG
Stywer vas te hou, stywer vas te hou
Teen die voete van Johannesburg
KOOR:
Woorde en musiek deur Anton Goosen
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Ek weet dis Anton Goosen se song, maar sy goed mag mos nie op die net verskyn nie.
Geniet dit, dis 'n puik song. E-mail my gerus by werner@matlabas.co.za
---------------------------
This file passed through:
Absolute Tabs
http://www.tabs.co.za
---------------------------