Akorlar.Org Lyrics & Tabs & Chords

Jonk Tot More

๐ŸŽค Die Heuwels Fantasties ๐ŸŽต Key: C
โ›ถ Fullscreen
DCG D ek sal seker maar moet ophou lieg vir jou C dit raak moeilik G om my opmaak Em stories te onthou D jy weet ek droom net jy weet ek droom net oor jou C G ek is aan jou kant Bm hierdie belofte G jonk tot mre jonk tot mre Bm hierdie belofte A jonk tot mre D D A Bm bloei jy nie meer nie G D hoe moet ek dan weet A jy is seer D A almal praat praat praat Bm die heeltyd te veel G almal opgesaal D te besig om hul A D bagasie met mekaar te deel D ek sal seker maar beter na myself moet kyk C G jy het al lank genoeg bekommer oor my Em bekommer oor my D om met jouself te kan oorlewe sal jy jouself moet kan vergewe C G ek is aan jou kant Bm hierdie belofte G jonk tot mre jonk tot mre Bm hierdie belofte A jonk tot mre D A Bm bloei jy nie meer nie G D hoe moet ek dan weet A jy is seer D A almal praat praat praat Bm die heeltyd te veel G almal opgesaal D te besig om hul A D bagasie met mekaar te deel (Res van die liedjie dan net D A Bm G tot einde) DABG als is alles ons is net wat ons is al is alles heeltemal iets anders
More by Die Heuwels Fantasties